1 reviews | Active since May 2013
partytjie besbreking flop
Ek het al seker so 2 maande trug 'n bespreking gemaak vir my seun se partytjie by spur vir ongeveer 6 groot tafels by die kiddies corner, seker so maand trug toe skyf ek die partytjie 2 dae later as wat dit sou wees en die manager het die partytjie wat sondag sou wees na dinsdag middag geskyf (vakansie dag), ons was vrydag by spur in die strand want ons het daar geeet, toe confirm ek weer vir die partytjie en watter tafels ek wil he, hul het tafels nrs nog neer geskryf, maar gister na 2 toe ek daar opdaag sit al die tafels vol wat ek bespreek het, toe ek vir manager se ek is hier vir my kind se partytjie toe was hy nie eers bewus van die partytjie nie, nie te min se hy ons kan julle by die tafels sit???? Rerig????? Ek se toe nee ek soek die tafels wat ek bespreek het. Nie te min toe almal al daar was vir die partytjie toe sit daar steeds mense op die bespreekde tafels? So moes almal maar orals sit oor sekere mense nie hulle werk gedoen het nie, en die laaste tafel wat ek bespreek het wat hulle weg gegee het aan ander mense het eers 4 uur geloop!!!! Die diens was net patieties!!!! Sal nooit weer 'n partytjie daar hou nie, en ek dink die 13 mammas wat daar was ook nie!!!
Thank you for sharing your experiences with us and for alerting us to some of the issues you feel disappointed about. We will definitely share your complaint with the owner/operator who will be in touch with you shortly to provide feedback. Please accept our apologies any inconvenience or frustration this may have caused.
Kind regards
Customer Care