1 reviews | Active since Jun 2015
No smoking areas
Hallo<br> <br> Ek voel bitter ongelukkig weens die feit dat rook areas by Spur weggeneem is. Ek voel dis diskrimenasie. Aangesien daar teen ons as rokers gediskrimineer word. As almal wat rook nou skielik moet ophou rook, is daar miljoene mense sonder werk. Die rokers sorg dat die werkers wat vir sigaret companies werk elke maand hul gesinne kan versorg. Hulle word n salaris betaal om sigarette te maak. Dis hulle inkomste. Maar omdat ons die sigarette koop en dit rook mag ons nie Spur se restaurante gebruik nie. DIT IS DISKRIMINASIE TEENOOR ELKE ROKER IN SUID AFRIKA. Spur gaan baie geld verloor asgevolg hiervan. Maak 'n plan en akkommodeer julle roker kli?nte ook. Spur het altyd 'n rokers area gehad, al moet mens buite sit. Dit het nie gepla nie, want ons rokers het verstaan waaroor dit gaan. Maar nou mag rokers glad nie meer by Spur rook nie. Dis onregverdig teenoor rokers. Ons is goed genoeg om te sorg vir ander mense se maandelikse inkomstes maar ons moet asseblief nie by Spur kom ontspan nie. Ons geld is nie meer goed genoeg om Spur mee te ondersteen nie. Dis laag en ek voel bitter ongelukkig daaroor. So Spur sien my nie weer nie.<br> <br> Baie Dankie vir 'n swak diens gelewer teenoor rokers
Thank you for sharing your experiences with us and for alerting us to some of the issues you feel disappointed about. We will definitely share your complaint with the owner/operator who will be in touch with you shortly to provide feedback. Please accept our apologies any inconvenience or frustration this may have caused.
Kind regards
Customer Care