CS
Chris S

1 reviews | Active since Mar 2014

26 Dec 2022, 11:33

*** diens

Nee ek weet nie hoe kan jy so se nie. Ek was die 24ste daar en ek moet se toe het ek baie geoie diens gekry maar nou vandag 26ste het ek die ***ste diens gekry. Ek het kos bestel maar vok weet ekt n uur gewag vir my kos en toe dit by my aan kom toe is dit nog pis koud ok ek gaan dit nie hier los nie eks nie n hond wat hulle mee werk nie hou Facebook dop ek sal dit plaas nou eil die bestuur der nog na my toe kom en se bys baie jammer en daai woord haat ek soos pes 'SORRY' en dan wil hy my nog af**** gee op my rek wat omkoop is nee dit gaan ek nie hier los nie ek sal seker maak almal sien dit raak. Eks nie van hier nie maar die diens wat ek vandag gekry het is ***. Die eiernaar kan my bel ***

0
Replies (0)