WC
Wikus C

1 reviews | Active since Jun 2017

12 Feb 2021, 13:04

Hahahahaha belaglike Spur.... wat is verskil met booking of nie booking met 40 mense. Vertel my die logika

Glen gary Sioux spur kan nie bookings maak nie omdat dit n publieke vakansiedag valentines day is. As ons vroeg is kan ons 9 uur dalk n tafel kry.. ons is gereeld Sioux spur besoekers en dit is hoe jy jou kliente hanteer. Absoluut belaglik. Ja. Covid net 40 mense. Ons is 8 wat wil ontbyt. Meneer .. kom staan ure voor jou geqilde Spur... maar f jou meneer. Lojaliteit beteken vir Spur niks.

0
Replies (0)