1 reviews | Active since Nov 2016

29 Nov 2016, 10:04

Haar in kos Swak diens

Gisteraand het ons by die Litle Thunder Spur Walker Drive geeët.

In my man se kos was 'n haar. Die kelner het nie kom vra of die kos reg is nie.

My man het lank gesit en wag en gesukkel om haar aandag te kry.

Uiteindelik het die kelner die Bestuurder geroep en hy het die Burger vervang. Ons almal was klaar

met die gevolg my man het die burger huis toe geneem en ja dit is nog in die yskas.

0
Replies (0)