DP
DJ P

1 reviews | Active since Mar 2016

24 Aug 2016, 19:21

Goeie en professionele diens

<p>Met my besoek aan Indiana Spur, Welkom, was daar 'n insident wat baie onaangenaam was. Die bestuurder aan diens, Eddie, het aandagtig na my geluister en die hele aangeleentheid baie professioneel hanteer. Eddie, ek waardeer die wyse waarop jy die saak hanteer het. Dit is 'n bewys dat daar wel nog restaurante is wat goeie bestuurders in diens het en verbind is tot kliënte tevredenheid. Ek sal julle beslis weer ondersteun, want jou diens was van hoogstaande gehalte. Baie dankie. </p>

0
Replies (1)
Spur Steak Ranches
Spur Steak Ranches's reply26 Aug 2016, 08:42
Official

Apologies for responding in English. Thank you for taking the time to share your satisfaction of your recent experience at Indiana Spur. We will definitely share your feedback with the store so that Eddie can be recognised for his efforts.

Kind regards

Nicole Lewis

Customer Care