rJ
randy J

1 reviews | Active since Aug 2015

21 Dec 2015, 18:58

email the footage

Die bestuurder van spur het my gebel oor di phone storie wat vn di tafel weg geraak het sy ht gese dit was n mistake n di waiter het ni di phne gevat ni en hule ht op di camera gesien n sy sal my die footage stuur maar ek wag nou nog vi di footage is al amper n week later n ek wag nog niemand se of doen dan nou miks oor die storie dit laat my baie dink kan ek my vriende n familie weer na spur toe vat of wat gaan ons goed weg raak wonder net

0
Replies (1)
Spur Steak Ranches
Spur Steak Ranches's reply24 Dec 2015, 10:26
Official
Hello tylerneil,

Thank you for bringing this to our attention. We will definitely follow up with the manager regarding the camera footage that was promised to you.

Kind regards
Nicole Lewis
Customer Care