1 reviews | Active since Jul 2016

02 Jan 2017, 08:08

Changing opening times

<p>Ons staan al n hele uur voor Golden moon spur. Vanaf Pta. Hulle se hulle maak 8uur oop. Nou verander hulle die tye na 9uur. Omdat hulle offline of iets is? Hy kom praat nie met sy kliente wat hope voor die winkel staan nie. Hy bly net op sy foon boer. Baie slegte diens en bestuur. Hoe lank moet mens wag?</p>

0
Replies (0)