Broken glass in chicken lewer
<p>Ons kom al die pad van Witbank om by die spur in die casino by wild costsun te gaan eet. Waar as wragtig eet my man chicken lewer en daar is Glas stukkies in en die bestuur se net sory die glas het my man se mond stukend gesny</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)