1 reviews | Active since Sept 2013
Bevredigende diens
Dis nie in my aard om komplimente te gee vir goeie diens nie siende dat dit presies is waarvoor mens betaal. Des nie teenstaande kan ek 'n uitsondering maak rakende die diens by Sunset bay spur in Gordensbaai. Die kelner Jabulani Potwana se diens is keer op keer van die beste gehalte en sal ek beslis daarop aandring om elke keer deur hom bedien te word.
Goeie day Ryno
Dankie dat u die tyd geneem het om erkenning te gee aan die kelner Jabulani.
Ons sal u positiewe ondervinding mee deel met die Sunset Bay Spur.
Groete,
Bev Cornwell
klientediens
Goeie day Ryno
Dankie dat u die tyd geneem het om erkenning te gee aan die kelner Jabulani.
Ons sal u positiewe ondervinding mee deel met die Sunset Bay Spur.
Groete,
Bev Cornwell
klientediens