JB
Jan B
1 reviews | Active since Oct 2022
22 Mar 2024, 08:44
Beste Spur in die Noordkaap
Vandag gesien na slegte diens by die Spur in Kathu dat Kuruman Del Rio spur die beste Spur is in die Noordkaap van al die spurs in die Noordkaap wat ek al besoek het Del Rio se diens en kwaliteit kan nêrens geklop word nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)