RV
Riaan V
1 reviews | Active since Feb 2017
07 Feb 2017, 21:12
Bakgat diens Kwagga @Apoloosa Spur
<p><span style="color: #000000; font-family: sans-serif; font-size: large; font-variant-ligatures: normal; orphans: 2; widows: 2;">Wil net die platform gebruik om dankie te se aan kwagga vir puik diens. Nog nooit het a kelner my kinders by die naam geken, self met hulle gaan speel, en nogsteeds gesorg vir spoedige diens sonder foute... Al wat ek kon hoor van die Spur af huis toe was Kwagga dit Kwagga dit... Dis besonders lekker om gerus te gaan uit eet en nie oor die kinders hoef te worry nie, die kos was uiters lekker en die diens uitstekend... Ek sal altyd by Apoloosa gaan eet van vandag af, Baie dankie Kwagga... Baie dankie Apoloosa... Afstand het niks op julle diens nie</span></p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)