TVDM
Tamsin Van Der Merwe

1 reviews | Active since Oct 2015

13 Oct 2015, 13:32

Baie dankie

Hi

Ek wil net aan Robertson Spur baie dankie se vir die uitstekende diens wat ons altyd ontvang oor die algemeen.
As daar wel 'n fout is (wat nie regtig gebeur nie), word dit so spoedig as moontlik reggestel.
Ek dink nie ek het al ooit sulke vriendelike personeel by enige ander tak raak geloop nie - Well done
Ons voel altyd welkom en die kos is heerlik, hou so aan asseblief sodat ons kan aanhou by ons gunstelling restaurant in die dorp eet.

0
Replies (1)
Spur Steak Ranches
Spur Steak Ranches's reply15 Oct 2015, 10:04
Official
Hello Tinkerbell7,

Apologies for responding in English.

Thank you for taking the time to compliment the food and overall service you consistently receive at Rapid River Spur. We will definitely share your feedback with the store so that they can all be motivated to keep up the good work.

Kind regards
Nicole Lewis
Customer Care