1 reviews | Active since Nov 2017
The delightful service from Marlein at Spotaloan, PE. I am still reeling after this. and thankful. not so thankful for. still. hanging around. Talk about someone kicking you in the face. while your lying down. or gleefully pushing people. in dire need off
I am just going to copy and paste extremely tasteful review by this delightful company. I think it pretty much says it all. How any person, and even worse a company who was founded (or saw a gap in the market) to help people like me in dire straights (clearly they don't give a bleep bleep about the actual clients). Have a read. a laugh, and we'll just sadness at how one human can treat another humans'S misfortune in life in this absolutely revolting manner.
[06/07, 21:03] Werner Matthysen Jewellery: naandse so jammer ek het net verdwyn. ek wou net jouninlig hoekom ek eweskielik so stil geraak het. ek het n voëltjie hoor fluit dat (ek vra groot om verskoning vir die aantyging en as ek verkeerd is... dit is gladnie my mening nie... ek wou net laat weet het) julle dalk 'n **** kan wees. is dit waar? het jy dalk vir my enige verwysings of enige ander informasie? weer eens jammer as hierdie jou in die gesig vat, dit is gladnie my mening nie, jy was nog die heeltyd net vriendelik en awesome... mens weet werklik net nie meer deesdae wie jy kan vertrou nie [06/07, 21:05] +***0: Naand. Waar woon u [06/07, 21:05] Werner Matthysen Jewellery: melkbosstrand [06/07, 21:17] +***0: Ons is al sewejaar in besigheid in Port Elizabeth. Vang julle Radio algoa op daar ons adverteer in koerante, radio algoa, Luister fm, ons plaaslike koerante. Het groot kantore in PE personeel van twintig plus,en karre met ons mpy naam en tel tel nr op in PE ry .... noem jy dit n ****? Dink maar weer, ongelukkig in enige besigheid is daar mense wat ontevrede is, en mense is geneig indien hulle nie hul sin kry om na die moderne grashelm te gryp...O, dis n ****.. twak!!! As jy banke amper n miljoen rand skuld en geen poging aangewend het die afgelope 5 jaar om enige betalings te probeer maak en nou weer n lening wil he??? Sou jy mnr weer vir hulle geld leen??? Beslis nie!!! Dan is hulle ontevrede en die mpy n ****??? Maklik ne!!. Lekker aand Marlein Spotaloan. [06/09, 08:38] Werner Matthysen Jewellery: more. sjoe. ek het dan 2 keer onverskoning gevra vir die potensiële klap in die gesig. ek was self vriendelik deur vir jou te se hoe amazing jy is, en het selfs die decency om net vir jou te laat weet hoekom ek stil geraak het... Ek is heeltemal bewus van my skuld [06/09, 08:40] Werner Matthysen Jewellery: die skaamte en kwaadheid vir myself en die Here sigbaar op my gewrig vanoggend. Dankie vir die hoop wat jy in my geskep het vanoggend, dat die eerste boodskap wat ek lees vandag dalk uii [06/09, 08:41] Werner Matthysen Jewellery: uit eindelik die catalyst gaan wees om my oefen sessies finaal te kan behoorlik deur voer, en die gewrig mooi netjies afsny. Sterkte vir jou op hierdie torturous planet x
Ps. ek het n paar jaar in PE gebly reg op die strand in Summerstrand met n huis en goedjies wat meeste mense sou begeer, terwyl ek voltyds my t****e graad geswot het by varsity college Greenacres, om op 28 seker te maak ek maak 'n sukses van my lewe. 4 jaar elke dag college toe, en elke aand bestuurder by die Cattle Baron. 77% gekry na my 4 jaar. was ook menigmaal op radio Algoa, baie nice mense. nou is ek 43 met n lewe wat lyk soos 'n oggend hond se poefie. Ek het my bes probeer, ongelukkig het Jesus my die verkeerde mense grstuur met menige business ventures. maar ek aanvaar my lot, en my besluit om my laaste gryntjie trots te behou, en myself te verwyder van hierdie planeet af. Want Vader Abba weet, ek was nog altyd net 'n goeie mens wst net sy bes gegee het, en ander mense ten alle tye met respek en liefde te behandel. vaarwel mens, hoop al jou drome word waar x
