1 reviews | Active since Aug 2016

18 Apr 2019, 15:09

spectacle warehouse atterbury absolutely disgusting

Ek is vreeslik omgekrap met julle, ek was nou al goeie paar keer by julle gewees en NOGSTEEDS kan julle nie vir my ‘n bril maak wat ek kan gebruik nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!, eerstens kon ek beter NABY sien SONDER my bril, op en af en op en af, op die einde van die dag toe se ek maar dat julle vir my maar die lense moet maak sodat ek NET ver kan sien, dit gedoen en NOGSTEEDS is daar aan albei kante van my bril ‘n glitch en ek moet NOGSTEEDS my hele kop draai om links en regs te kyk, dis nie veronderstel om so te wees met NET ‘n VERKYK lense nie gladnie. Ek kan GLADNIE op my rekenaar sien wat aangaan nie. Die eerste lense het donker geword toe ek by julle die bril gekry het, daai is ook gladnie soos wat dit was nie – word nou net lig grys hoekom weet geen mens, niks is vir my gese nie. Julle het ook NOGSTEEDS geen eise ingedien by my mediese fonds nie en ons trek al by die 17 de April, hulle weet van absoluut niks nie. Julle is veronderstel om die beste te wees as dit by bril maak kom maar ek betwyfel dit baie sterk nou. Volgens my het ek nou ge “downgrade” op my lense en NIEMAND sal iets nom oor die refund wat gedoen moet word, dis obvious dat daar nou wel een moet wees aangesien ek nou GLADNIE multi***ale lense in my bril het nie, eintlik logies. Ek bel nou die dag om te hoor of my lense al daar was en die dame dink dit was riana, wat geantwoord het gese ek kan enige tyd inkom vir my lense en hulle sal dit gou in die raam sit, stap daarin net om gese te word ummmmm jammer maar ek is nou oppad uit ek kan jou nie help nie, eventually met ‘n baie lang gesig het die man my gehelp om die lense in my raam te sit, ek kan nie sonder die bril nie so ek MOES aandring dat iemand my help – ek bestuur met die bril, op nog ‘n geleentheid was daar vir my gese kom maar in vir die t****e oogtoets en weereens ag mevrou ek is jammer maar daar is GEEN oogarts beskikbaar, GEEN OOGARTS in die HELE plek beskikbaar nie??????????????????????????????????????????????????????????????????????? genade nee – weet nie hoe julle besigheid doen nie, sekerlik moet daar ten MINSTE een wees. AL wat nice is oor my bril is my raam en dit is dit. Ek kan baie goed ver sien maar daai glitches aan elke kant van my bril irritteer my vreeslik, MET ELKE besoek aan julle het ek julle gevra om my bril vir my REG te buig hy sak aan die regterkant af vandat ek die ding gekry het en as gevolg daarvan as mens grimering dra druk die lense teen jou ooghare vas, ek is NIE lus om die bril op my neus te dra om dit van my ooghare af weg te druk nie GEENSINS– ek kan nie verstaan dat so ‘n groot maatskappy soos julle nie dit reg kan kry om ‘n normale bril vir iemand te kan laat maak om beter te sien nie. Kom asb DRINGEND terug na my toe As ek nie voor more ‘n antwoord of beter uitweg het nie sal ek die sosiale media toe vat onder andere

Dankie

0
Replies (0)