CS
Charlene S

1 reviews | Active since Nov 2020

22 May 2024, 15:49

Wie dit mag aangaan

Goeie middag se wie kan raad gee of help ek van reitz vrystaat en sit met mense wat ons dreig en wat op ons afry ons was by polisie maar ons kry ni hulp ni wat kan ons doen dringend want ons het kinders .

0
Replies (0)