eH
elizna H

1 reviews | Active since Aug 2013

17 Feb 2015, 18:18

still waiting

ek het die 16de Februarie om 17:00 gebel laat iemand uit kom na 8 wingate hadisonpark Kimberley want iemand het my gestolk en harras. ek is bang vir my lewe van gister af. ek wag nou nog dat hulle uit kom. die man kan my en my kind seker dood maak. want dt is wat hule wil doen. hulle ken al my besonderhede.

0
Replies (0)