HR
Henda R
1 reviews | Active since Oct 2019
29 Jul 2020, 11:40
SAPD MOTORDIEFSTAL EENHEID - PUIK DIENS
Baie dankie SAPD Motordiefstal Eenheid van Doornbaai- (Speurder Pharao), Vredendal- (Kapt Vuma en AO Boks) en Port Elizabeth tak (Kapt Botha en WO Donovan Avery) met jul vinnige en flinke diens met die opsporing van my gesteelde voertuig. Groete Henda van Rnesburg
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)