WB
W B
1 reviews | Active since Nov 2018
27 Sept 2023, 14:47
Geshouer gedurende 'n argument sonder om jammer te sê
Ek was in Checkers Hyperama Boksburg vandag waar 'n jong swart polisie vrou besig was om om na Pepsi koeldranke te kyk en was in 'n argument met iemand anders en soos ek as bejaarde pensioenaris agter haar verby loop, skouer sy my soos sy terug tree en ipv onverskoning te vra klap sy haar tong en en sê iets in swart taal. Vandag se stedelike jong mense het Geen maniere nie. Ek't haar geïgnoreer, ek wou nie betrokke raak in haar argument met die ander persoon nie. SAPD benodig opleiding in integriteit as mens hoor hoe baie an hulle by misdaad betrokke is.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)