hh
hugo.lynette hugo.lynette

1 reviews | Active since Aug 2016

02 Aug 2016, 11:08

BAD BAD BAD

<p> Dit is nou 20 maande wat my broer oorlede is en sy pensioen het nog nie n dooie pennie uitbetaal nie, daar is GEEN kommunikasie van hulle kant af nie, n mens kan bel en email, maar steeds kry jy geen antwoord nie, my moeder van 84 jaar wag nou al so lank vir die geld, sy is baie sieklik, het geen medies op die oomblik nie en moet in n versorgings eenheid kom, en daar aan steur hulle hulle nie eers nie, ek vra DRINGEND hulp ivb met hierdie onuithoudbare en laakbare gedrag. Ek het nog nooit in my lewe so iets beleef nie, en wat meer is dit gee die polisie nog n slegter naam en wat meer is genoeg is genoeg.</p>

0
Replies (1)
hh
hugo.lynette hugo.lynette's update13 Aug 2016, 15:05
Reviewer Update

Ek wil net noem dit is n week verder, en nog geen taal of tyding van GPFD af nie, die krisses is besig om hand uit te ruk, en ons is besig om ons respek vir hulle almal in pretoria te verloor sowel as die Florida Polisie stasie, is daar dan GEEN lewende persoon wat hier kan uit help of raad gee nie, asb dit is dringend.