CC
Conrad C

1 reviews | Active since Sept 2026

14 Sept 2026, 07:50

Baie gelukkig met ons nuwe songeyser van Solar Guru! Die installasie was vinnig en netjies, en ons warm water werk uitstekend

Baie gelukkig met ons nuwe songeyser van Solar Guru! Die installasie was vinnig en netjies, en ons warm water werk uitstekend. Beslis ’n goeie besluit!

0
Replies (2)
Solar Guru
Solar Guru's reply14 Sept 2026, 07:56
Official
Baie dankie vir die mooi terugvoer! ☀️ Ons is bly dat die installasie vinnig en netjies verloop het en dat julle nuwe songeyser uitstekend werk. Dankie dat julle Solar Guru gekies het—mag julle nog lank die warm water én besparing geniet!
Solar Guru
Solar Guru's reply14 Sept 2026, 08:47
Official
Thank you for the wonderful feedback! A solar geyser that simply works quietly in the background while reducing electricity usage is exactly the experience we aim to provide. We’re also pleased that our team arrived as arranged, worked neatly and explained everything clearly.
Thank you for choosing Solar Guru! ☀️