HJ
Hendrik J

1 reviews | Active since Mar 2015

27 Oct 2023, 09:41

Quote for and sell stock they do not have

Ek was so opgewonde om op die plek af te kom. Hulle het alles gehad wat ek wou hê! Ek het dadelik bestel 'n kwotasie gekry en betaal. En toe val die wiele af! Die ge-kwoteerde 'DC 2P Battery Disconnect Box' is toe nie in voorraad nie, hulle sal sommer 'n DC 3P Battery Disconnect Box lewer! Ge 'Invoice' en die werke. Ek het gebel en probeer maar die dames aldaar is nie juis gebruikers vriendelik nie. Ek het nou gevra vir 'n terug betaling maar weet nie hoe lank hulle daarmee gaan sloer nie.

0
Replies (0)