NN
Nelmarie N

1 reviews | Active since Feb 2026

26 Feb 2026, 09:16

Zané en Rochelle by skuldhulp was uitstaande met hulle begrip vir die komplekse opset

Zané en Rochelle by skuldhulp was uitstaande met hulle begrip vir die komplekse opset. Hulle het gehelp om hierdie traumatiese ervaring my meer menswaardig te laat voel met ʼn sprankie hoop vir ʼn skuldvrye vooruitsig. Baie dankbaar vir Zané en Rochelle

0
Replies (1)
Skuldhulp
Skuldhulp's reply26 Feb 2026, 15:36
Official
Goeie dag Nelmarie

Baie dankie vir hierdie besondere en hartroerende terugvoer 🌟
Ons waardeer dit opreg om te hoor dat Zané en Rochelle uitstaande was met hul begrip vir die komplekse opset van jou situasie. Om te weet dat hulle jou deur ’n traumatiese ervaring gehelp het op ’n manier wat jou meer menswaardig laat voel het, met ’n sprankie hoop vir ’n skuldvrye vooruitsig, beteken ongelooflik baie vir ons.
Dit is presies waarna ons streef — om nie net oplossings te bied nie, maar ook empatie, begrip en hoop.
Ons sal beslis jou dankbaarheid met Zané en Rochelle deel. Baie dankie vir jou vertroue in Skuldhulp

Vriendelike Groete
Marlize
Skuldhulp