1 reviews | Active since Aug 2026
Wanneer dinge nie maklik gaan nie en die lewe jou soms onderkry, besef jy hoe kosbaar dit is om i...
Wanneer dinge nie maklik gaan nie en die lewe jou soms onderkry, besef jy hoe kosbaar dit is om iemand soos Rochelle aan jou kant te hê.
Sy is iemand wat werklik omgee, wat bereid is om uit haar pad te gaan om te help en wat daar is wanneer dit regtig saak maak. Haar ondersteuning, omgee en bereidwilligheid om te help, beteken meer as wat woorde ooit kan beskryf.
In moeilike tye maak mense soos Rochelle 'n ongelooflike verskil.
Hi James,
Baie dankie vir hierdie besondere mooi woorde! Ons is ongelooflik trots om Rochelle in ons span te hê. Dit is wonderlik om te hoor dat haar omgee en ondersteuning so 'n verskil gemaak het.
Ons sal beslis jou waardering met haar deel.
Vriendelike Groete,
Skuldhulp Span