MT
Maryke T
1 reviews | Active since Aug 2022
07 May 2026, 20:36
Vinnige en uitstekkende kliente diens
Van dat ek en my man Skulhulp ge****ak het was dit net "smooth sailing" vir ons. Rochelle gaan uit haar pad om ons te help maar nie net sy nie ook die ander dames wat ons in die proses gehelp het.
Baie dankie vir julle fllink hulp en ondersteuning Die Venters
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Skuldhulp's replyOfficial
08 May 2026, 06:00Goeie dag Maryke
Baie dankie vir julle mooi boodskap en ondersteuning! 💙 Dit beteken vir ons ongelooflik baie om te hoor dat dinge van die begin af vir julle “smooth sailing” was nadat julle by Skuldhulp aangesluit het.
Ons is ook baie bly om te hoor dat Rochelle, saam met die ander dames wat julle gehelp het, uit hul pad gegaan het om ondersteuning en hulp te bied deur die hele proses. Julle vriendelike woorde en waardering motiveer ons om aan te hou om die beste moontlike diens te lewer.
Baie dankie dat julle Skuldhulp vertrou het om saam met julle op hierdie reis te stap. Sterkte vorentoe! 🌟
Vriendelike Groete
Marlize
Skuldhulp

Skuldhulp's reply08 May 2026, 06:00
Official
Goeie dag Maryke