C
Claurissa
1 reviews | Active since Sept 2026
16 Sept 2026, 19:13
Vicky van Skuldhulp is baie aangenaam
Vicky van Skuldhulp is baie aangenaam. Sy het al my vrae beantwoord en het vir my die spasie gegee wat ek nodig gehad het om n besluit te kon maak. Vicky was ook baie geduldig en altyd vriendelik. Vicky het my nie gepester vir n antwoord soos ander maatskappye nie en daarom sal ek Vicky aanbeveel!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Skuldhulp's replyOfficial
16 Sept 2026, 19:23Goeie naand Claurissa
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! 💙 Ons is verheug om te hoor dat Vicky jou met soveel geduld, vriendelikheid en begrip bygestaan het. Dit is wonderlik om te weet dat sy al jou vrae beantwoord het, jou die nodige ruimte gegee het om ’n ingeligte besluit te neem en jou nooit onder druk laat voel het nie. 🌷
Jou aanbeveling beteken baie vir ons, en ons sal seker maak dat Vicky jou waarderende woorde ontvang. ❤️
Baie dankie dat jy Skuldhulp vertrou het. Ons waardeer jou ondersteuning opreg en wens jou alle sukses toe op jou pad na finansiële vryheid! 🌷💙
Vriendelike Groete
Marlize
Skuldhulp

Skuldhulp's reply16 Sept 2026, 19:23
Official
Goeie naand Claurissa