A
Angelique

1 reviews | Active since Jun 2026

08 Jun 2026, 09:11

Verlig

Van dag een en die eerste "hello", was ek absoluut verlig gewees. Het die beste dies ervaar en ontvang van Chante en Rochelle. Op dag twee, het ek glad nie eers gestress oor die volgende stappe. Puik diens ontvang . Heel gelukkig vandag waar ek sit. Weet ek is in die beste handed, en het die beste besluit geneem. Dankie vir julle

0
Replies (1)
Skuldhulp
Skuldhulp's reply08 Jun 2026, 09:12
Official
Goeie dag Angelique

Baie dankie vir hierdie ongelooflike mooi en opregte terugvoer! 💙 Ons waardeer dit opreg dat u die tyd geneem het om u ervaring met Chante, Rochelle en ons span te deel.

Dit beteken ongelooflik baie vir ons om te hoor dat u van dag een af, vanaf die eerste “hello”, reeds verlig gevoel het en dat die diens wat u ontvang het u gerusgestel het. Ons verstaan hoe stresvol en oorweldigend finansiële uitdagings kan wees, daarom is dit vir ons besonders om te weet dat u reeds teen dag twee geen stres meer oor die proses ervaar het nie.

U mooi woorde oor Chante en Rochelle se puik diens, ondersteuning en die gevoel dat u in die beste hande is, beteken opreg baie vir ons span. Ons is dankbaar dat ons deel kan wees van u reis en dat u voel u het die beste besluit geneem.

Baie dankie vir u vertroue, ondersteuning en waardering! 🌟

Vriendelike Groete
Marlize
Debt Rescue