T
Teresa
1 reviews | Active since Aug 2023
31 May 2024, 13:09
Uitstekende hulp ontvang!
Waldo van Skuldhulp het my aanlyn geassisteer met uitmuntende flink diens. Sy kommunikasie en goeie tydsberekening het my bygestaan om my maandelikse paaiemente (na ń finansiële fiasko) af te bring na ń bekostigbare hoeveelheid sodat die druk van onbetaalde rekeninge namens my reggetrek kon word en van my skouers afgehaal kon word. Dankie vir jou diens Waldo.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Skuldhulp's replyOfficial
31 May 2024, 13:34Goeie dag, Dankie vir die wonderlike kompliment, ons waardeer dit opreg.Ons waardeer die positiewe terugvoer op die uitstekende diens wat ons span aan u gelewer het en is dankbaar vir die positiewe terugvoer wat ons van u as ons gewaardeerde kliënt ontvang het. Deur u komplimente en positiewe terugvoer kan ons aan ons kliënte 'n voortreflike kliëntedienservaring bied.Nogmaals, ons is dankbaar vir u positiewe terugvoer en sien daarna uit om u voortdurend van hulp te wees.
Skuldhulp's reply31 May 2024, 13:34
Official
Goeie dag, Dankie vir die wonderlike kompliment, ons waardeer dit opreg.Ons waardeer die positiewe terugvoer op die uitstekende diens wat ons span aan u gelewer het en is dankbaar vir die positiewe terugvoer wat ons van u as ons gewaardeerde kliënt ontvang het. Deur u komplimente en positiewe terugvoer kan ons aan ons kliënte 'n voortreflike kliëntedienservaring bied.Nogmaals, ons is dankbaar vir u positiewe terugvoer en sien daarna uit om u voortdurend van hulp te wees.
