NS
Nico S

1 reviews | Active since Mar 2026

12 Mar 2026, 18:36

Uitstekende diens

Baie dankie aan Rochelle van Mollendorf vir haar puik professionele diens. Kommunikasie baie duidelik en volledig vir my deurgegee.

0
Replies (1)
Skuldhulp
Skuldhulp's reply13 Mar 2026, 13:22
Official
Goeie dag Nico

Baie dankie vir u wonderlike terugvoer! 🌟

Ons is baie bly om te hoor dat Rochelle van Mollendorff vir u puik en professionele diens gelewer het, en dat sy duidelike en volledige kommunikasie deurgaans met u gedeel het. Dit is vir ons belangrik dat ons kliënte goed ingelig en ondersteun voel.

U waardering beteken baie vir ons, en ons sal beslis u mooi woorde met Rochelle deel. Baie dankie dat u Debt Rescue gekies het! 😊

Vriendelike Groete
Marlize
Debt Rescue