1 reviews | Active since Feb 2026
Ek het gister met Zane Carstens van skuldhulp ****ak gemaak en sy het onmiddelik vir my reply en gehelp om die proses aan die gang te sit. Sy was en is steeds so behulpsaam en ondersteunend. Sy het 'n andersins slegte situasie baie makliker en beter laat voel. Baie dankie SKULDHULP/DEBT RESCUE en Zane vir uitstekende diens.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.