1 reviews | Active since Mar 2023
Chante Kruger is 'n baie vriendelike dame wat bereid is om uit haar pad te gaan om jou te help. Sy bly by haar woord as sy sê sy gaan terug bel en het baie goed met WhatsApp ook gehelp. Alles was baie maklik om in te vul. Sy het ook sommer so bietjie moed ingepraat en dat ons. moet sterk staan, dinge sal beter gaan. Dankie vir jou mooi hart en omgee Chante. Sy is regtig `n aangename mensie.
Groetnis, Tina Du Toit
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.