CC
Catherine C

1 reviews | Active since Mar 2015

21 Oct 2026, 14:33

Professionele en vriendelike hulp - in Afrikaans!

Uitstekende, professionele en vriendelike diens in my moedertaal - Afrikaans. Chené baie behulpsaam en laat jou op jou gemak voel regdeur die hele proses van skuldberading. Dankie, Chené!

0
Replies (1)
Skuldhulp
Skuldhulp's reply21 Oct 2026, 14:36
Official

Goeie dag Catherine

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! 💙 Ons is baie bly om te hoor dat Chené aan jou uitstekende, professionele en vriendelike diens in jou moedertaal, Afrikaans, kon lewer. Dit is vir ons belangrik dat ons kliënte gemaklik, verstaan en ondersteun voel deur die hele skuldberadingsproses. Ons is veral bly om te hoor dat Chené se behulpsame en gerusstellende benadering jou ervaring positief gemaak het. Ons sal beslis jou mooi woorde met haar deel. Dankie dat jy Debt Rescue vertrou om jou op jou pad na finansiële vryheid by te staan! 🌷

Vriendelike Groete

Marlize

Debt Rescue