B
Ben
1 reviews | Active since Jun 2026
05 Jun 2026, 11:08
Ons is baie tevrede met Skuld hulp se ontvangs en hulp
Ons is baie tevrede met Skuld hulp se ontvangs en hulp. Dankie vir Rochelle en Lehandri.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Skuldhulp's replyOfficial
05 Jun 2026, 11:10Goeie dag Ben
Baie dankie vir u mooi terugvoer! 💙 Ons waardeer dit opreg dat u die tyd geneem het om u ervaring met Skuldhulp te deel.
Dit beteken baie vir ons om te hoor dat u baie tevrede is met die ontvangs en hulp wat u ontvang het. Ons streef daarna om elke kliënt met vriendelike, professionele en ondersteunende diens by te staan.
Baie dankie ook vir die spesiale erkenning aan Rochelle en Lehandri. Ons sal beslis u waardering met hulle deel.
Baie dankie vir u vertroue en ondersteuning! 🌟
Vriendelike Groete
Marlize
Skuldhulp

Skuldhulp's reply05 Jun 2026, 11:10
Official
Goeie dag Ben