RB
Reinette B
1 reviews | Active since Jul 2025
15 Jul 2025, 08:37
I would like to than...
I would like to thank Mirinda Bloem van skuldhulp sekwestrasie afdeling vir al haar moeite en dat sy absoluut n aanwinds is..sy gaan uit haar pad uit om mense te help en altyd te verduidelik en haar terugvoering oor n vraag is net uit die boonste rakke
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Skuldhulp's replyOfficial
15 Jul 2025, 14:20Goeie dag Reinette,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! 🌟 Ons is opreg dankbaar dat jy die tyd geneem het om Mirinda Bloem se diens te erken. Sy is inderdaad 'n ongelooflike aanwins vir ons span, en dit is vir ons geen verrassing dat sy jou met soveel toewyding en duidelike terugvoering gehelp het nie. Ons is trots om haar deel van die Debt Rescue-familie te hê. Ons wens jou alle sterkte toe op jou pad vorentoe en dankie dat jy ons vertrou het met jou skuldverligtingsreis! 🤝💚
Vriendelike Groete
Marlize
Skuldhulp

Skuldhulp's reply15 Jul 2025, 14:20
Official
Goeie dag Reinette,