RR
Rene R
1 reviews | Active since Sept 2015
17 Oct 2024, 12:57
Hulle het my vriendelik en behulpsaam gehelp met my skuld probleem
Hulle het my vriendelik en behulpsaam gehelp met my skuld probleem. Baie tevrede.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Skuldhulp's replyOfficial
17 Oct 2024, 13:01Goeie middag Rene,
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is bly om te hoor dat ons jou vriendelik en behulpsaam kon bystaan met jou skuldprobleem. Dit is altyd ons doel om ons kliënte se las te verlig en ons waardeer dit dat jy jou positiewe ervaring met ons deel. Dankie dat jy Skuldhulp gekies het!
Vriendelike groete
Marlize
Skuldhulp
Vriendelike groete
Marlize
Skuldhulp
Skuldhulp's reply17 Oct 2024, 13:01
Official
Goeie middag Rene,