EU
Elmarie U

1 reviews | Active since Oct 2026

21 Oct 2026, 05:39

Goeie diens van Skuldhulp

Chene help ons deur ons proses en help ons met baie geduld en deeglikheid. Ons is baie te vrede.

0
Replies (1)
Skuldhulp
Skuldhulp's reply21 Oct 2026, 06:21
Official

Goeie dag Elmarie

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! 💙 Ons is baie bly om te hoor dat Chene julle met soveel geduld, deeglikheid en ondersteuning deur die proses gehelp het. Dit is vir ons belangrik dat ons kliënte die nodige leiding ontvang en gemaklik voel gedurende hul skuldberadingsreis. Ons sal beslis julle mooi woorde met Chene deel. Dankie dat julle Skuldhulp vertrou om julle op die pad na finansiële vryheid by te staan! 🌷

Vriendelike Groete

Marlize

Skuldhulp