C
Christan
1 reviews | Active since Oct 2024
07 Oct 2024, 12:40
Fantastiese diens met die aansluit proses
Fantastiese diens met die aansluit proses. Dame wat my gehelp het was vinnig met antwoorde en het die ekstra myl gegaan.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Skuldhulp's replyOfficial
08 Oct 2024, 07:22Goeie dag Christan
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat jy ons diens as fantasties ervaar het tydens die aansluitproses. Dit maak ons trots om te hoor dat die dame wat jou gehelp het, vinnig was met haar antwoorde en die ekstra myl vir jou gegaan het. Ons streef daarna om altyd die beste diens te lewer. Bly om te hoor dat jy tevrede is!
Vriendelike groete
Marlize
SkuldHulp

Skuldhulp's reply08 Oct 2024, 07:22
Official
Goeie dag Christan