HH
Hardus H
1 reviews | Active since Jul 2026
16 Sept 2026, 13:27
Ek wil net graag vir Rochelle en Skuldhulp weereens baie dankie se vir julle uitstekende diens, vriendelike optrede en al julle hulp
Ek wil net graag vir Rochelle en Skuldhulp weereens baie dankie se vir julle uitstekende diens, vriendelike optrede en al julle hulp. Dit beteken baie om te weet dat julle hierdie pad saam met my stap en my deur die hele proses bystaan. Baie dankie vir alles wat julle doen.!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Skuldhulp's replyOfficial
16 Sept 2026, 13:29Goeie middag Hardus
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! 💙 Ons is so bly om te hoor dat Rochelle en die Skuldhulp-span jou deurgaans met uitstekende diens, vriendelikheid en ondersteuning bystaan. Dit beteken baie vir ons om te weet dat jy voel ons stap hierdie pad saam met jou en ondersteun jou deur die hele proses. 🌷
Ons sal seker maak dat Rochelle jou waardering ontvang. Baie dankie dat jy Skuldhulp vertrou het. Ons waardeer jou ondersteuning opreg en wens jou alle sukses toe op jou pad na finansiële vryheid! 🌷💙
Vriendelike Groete
Marlize
Debt Rescue

Skuldhulp's reply16 Sept 2026, 13:29
Official
Goeie middag Hardus