DD
Donovan D
1 reviews | Active since May 2026
28 May 2026, 16:07
Ek is baie tevrede met die uitstekende diens wat ek van die skuldhulp span ontvang het
Ek is baie tevrede met die uitstekende diens wat ek van die skuldhulp span ontvang het. Die hele aansoekproses was vinnig, maklik en baie professioneel hanteer. Rochelle het my van die begin af gerus gestel oor hoe alles werk en het altyd seker gemaak ek bly op hoogte van elke stap in die proses. Haar vriendelike hulp en goeie kommunikasie het vir my groot gemoedsrus gegee. Ek kan hulle beslis aanbeveel vir enige iemand wat hulp met skuld benodig.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Skuldhulp's replyOfficial
28 May 2026, 16:21Hi Donovan,
Dankie vir die uitstekende resensie! Ons waardeer die positiewe terugvoer oor Rochelle se diens en dat die proses gemoedsrus gegee het.
Ons sien uit na n Skuld vrye reis saam.
Groete,
Skuldhulp Span
Dankie vir die uitstekende resensie! Ons waardeer die positiewe terugvoer oor Rochelle se diens en dat die proses gemoedsrus gegee het.
Ons sien uit na n Skuld vrye reis saam.
Groete,
Skuldhulp Span
Skuldhulp's reply28 May 2026, 16:21
Official
Hi Donovan,