J
John
1 reviews | Active since Jun 2026
05 Jun 2026, 16:15
Ek het met Rochelle gepraat
Ek het met Rochelle gepraat. Ongelooflike goeie diens!🤗🤗🤗🤗 sy laat jou baie gemaklik voel en jy kan haar vertrou met als! Eks ongelooflik tevrede met haar en sy is n aanwins vir jul besigheid!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Skuldhulp's replyOfficial
05 Jun 2026, 16:38Goeie dag John
Baie dankie vir hierdie ongelooflike mooi terugvoer! 💙 Ons waardeer dit opreg dat u die tyd geneem het om u ervaring met Rochelle te deel.Dit beteken baie vir ons om te hoor dat u ongelooflike goeie diens ontvang het en dat Rochelle u so gemaklik laat voel het. Vertroue, ondersteuning en omgee is vir ons baie belangrik, en ons is dankbaar dat sy so ’n positiewe indruk op u gemaak het.U mooi woorde dat sy ’n aanwins vir ons besigheid is, beteken ongelooflik baie, en ons sal beslis u waardering met Rochelle deel.Baie dankie vir u vertroue en ondersteuning! 🌟🤗
Vriendelike Groete
Marlize
Skuldhulp

Skuldhulp's reply05 Jun 2026, 16:38
Official
Goeie dag John