RR
Rizelle R
1 reviews | Active since Aug 2014
14 Apr 2026, 10:11
duisende dankies Rochelle vir jou puik diens
duisende dankies Rochelle vir jou puik diens. Ek was van dag 1 af heeltyd op hoogte gehou van die proses. Kan beslis Skuld Hulp van Afriforum vir enige persoon voorstel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Skuldhulp's replyOfficial
14 Apr 2026, 11:59Goeie dag Rizelle
Duisende dankies vir jou wonderlike terugvoer! Ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel.
Ons is baie bly om te hoor dat Rochelle vir jou puik diens gelewer het en dat jy van dag 1 af heeltyd op hoogte gehou is van die proses. Dit is presies die vlak van kommunikasie en ondersteuning waarna ons streef.
Baie dankie ook vir jou aanbeveling—dit beteken baie vir ons! Ons is altyd hier om te help.
Vriendelike Groete
Marlize
Skuldhulp

Skuldhulp's reply14 Apr 2026, 11:59
Official
Goeie dag Rizelle