C
Chrizelle
1 reviews | Active since Aug 2026
23 Aug 2026, 10:43
Debt Review
Dit is 'n plesier om met Skuldhulp besigheid te doen vir iets wat reeds 'n emosioenele impak het. Ek sal dit enige tyd vir enigiemand aanbeveel. Dis 'n pynlose, positiewe ervaring.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Skuldhulp's replyOfficial
23 Aug 2026, 11:12Goeie dag Chrizelle
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons is bly om te hoor dat ons jou vriendelik en behulpsaam kon bystaan met jou skuldprobleem. Dit is altyd ons doel om ons kliënte se las te verlig en ons waardeer dit dat jy jou positiewe ervaring met ons deel. Dankie dat jy Skuldhulp gekies het!
Vriendelike groete
Marlize
Skuldhulp

Skuldhulp's reply23 Aug 2026, 11:12
Official
Goeie dag Chrizelle