MV
Maryna V

1 reviews | Active since Mar 2020

17 Mar 2020, 14:00

S****s Academy patetiese diens.

Wat n nagmerrie. Als is so belowend.. Na jy in geskryf het is die diens swak. Altans dan is DAAR GEEN DIENS. Na ons baie lank vir boeke gewag het moes ons na n ander dorp toe ry om dit te gaan haal en toe is die boeke verkeerd. Nadat ek gevra het vir n refund, omdat hulle n 30 dae money back guarantee het, was ek belowe dat ek my geld di 11de maart sou he. En ek wag NOGSTEEDS. Nou hoor ek NIKS Meer van hulle nie. Wat n swak diens.. Toe ek moes betaal vir registrasie moes ek dadelik betaal in januarie. En 2 maande later wag EK NOGSTEEDS VIR MY REFUND.

0
Replies (0)