NB
Natalie B

1 reviews | Active since Apr 2020

01 Apr 2020, 17:25

S****s Academy betaal hulle en nie jou rent nie

Goeie dag Almal Ek het angesluit by S****s Academy die mnd sou my eerste betaling gewees het. ons is op lockdown gesit so ons kan nie werk nie.. en ons almal weet no work no pay. S****s Academy het my n voucher gegee baie dankie dit help maar nie heel temal nie. een van die dames het my nou n boodskap gestuur en gevra hoekom het ek nie betaal nie wat gan an.. ek het roe verduidelik. dit was nie goed genoeg nie.. volgens ha MOET sy nou iets kry of ek word gekanseleer. ek het vir ha gese ek sal einde van die mnd( April) altwee debit orders betaal ook nie goed genoeg nie.. sy gan die voucher weg vat want ek kan nie die (Maart) mnd betaal nie.. wat moet ek doen nie my huur betaal nie want s****s academy soek hulle geld. dan sit ek op straat. ek het nou gan kyk vir n email of tel nr om hulle te bel daar is niks.

0
Replies (0)