YL
Yolandé Louw
1 reviews | Active since Feb 2021
02 Feb 2021, 20:38
Beste vir jou toekoms? Skills Academy is die antwoord.
Absoluut die beste. Flinke vinnige terug voer en meer as behulpsaam. Beste vriendelikste dienste. Altyd bereid om te help en ****ak mens gereeld om hulle hulp aan te bied. Kan nie by n beter plek my toekoms aanpak nie. Skills Academy is regtige top gehalte. Voel soos familie wat lekker saam werk. Dankie Skills Academy julle is tops.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)