EM
Erika M
1 reviews | Active since Jun 2017
08 Aug 2017, 12:27
Sondag oggend Shopping \ Beste vriendelikste diens!!
<p>Wow, Sondag was seker my gelukkige dag, maar ek kon vir eerste keer in baie lang tyd, alles in een SHOP kry, SHEET STREET, julle bly maar die beste, puik diens, die dames was so behulpsaam!!! Ek sal van nou af al my SHEET STREET shopping gaan doen by Kollonade Retail Park!! </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)