CB
Cornel B

1 reviews | Active since Feb 2016

06 Jul 2023, 14:41

Ek het my 2011 Kia Cerato met ongeluk skade aan Hulle verkoop

Ek het my 2011 Kia Cerato met ongeluk skade aan Hulle verkoop. Die span het my die hele tyd op datum gehou van wat gebeur wanneer! Beste diens ooit!

0
Replies (1)
Sell Your Damaged Car
Sell Your Damaged Car's reply06 Jul 2023, 14:48
Official
Middag Cornel, baie dankie vir die ongelooflike terugvoer. Die span streef na perfeksie!