MP
Madaleen P

1 reviews | Active since Oct 2021

25 Oct 2021, 10:57

Seeff Centurion

Ek het in die afgelope 4-5 jaar met drie persone van Seeff Centurion te doen gehad wat koop, verkoop en verhuur van eiendom betref. Wat n aangename ervaring! Absolute profesionaliteit! Drie persone wat regtig n klomp ekstra kilometer vir n mens loop om sake so vlot en reg as moontlik te hanteer én af te handel. Mense wat hulle woord hou. As jy in daai omgewing wil besigheid doen, is die drie agente die persone om te nader. Baie dankie Mariandl Pelser, Philly Marais en Corinne D' Aguiar. Julle word opreg waardeer.

0
Replies (0)