PB
Petrus B

1 reviews | Active since Feb 2018

14 Apr 2026, 01:32

SCP Cape Gate

Julle kla dat die rekening nie deur my medies betaal was nie en bel my mal in plaas van om net n email te stuur en nou dat die rekening betaal is wil julle Lexmed gebruik om demand letters te stuur vir n rekening wat meer as 2 weke betaal was. As julle nie op julle donnerse system kan werk en sien dat dit betaal is nie is dit julle probleem, nie die klient sin nie. As julle gaan aanhou druigemente stuur sal ek regsadvies soek en dit verder vat.

0
Replies (0)