CS
Chrismari S
1 reviews | Active since Oct 2025
17 Oct 2025, 13:16
Dankbaarheid aan Nicole en Saving Grace
Baie dankie Nicole vir al jou hulp en geduld. Jy is ń engel wat op my pad gestuur is. Ek kan nie wag vir my seun se nuwe avontuur saam Saving Grace. Ek glo 2026 gaan vir hom die beste jaar saam julle wees en hom leer en laat besef hoeveel potensiaal hy het. Ek wens ek kon vir Nicole 10 sterre gegee het. Baie dankie Nicole en Saving Grace.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)